HOE OM DAAR TE KOM
Dis maklik om ons te kry.
Jy kan op die R101 klim van Zambezi Rylaan en draai regs in die rigting van Bela Bela/Hammanskraal. Ry verby die Bon Accord Dam afrit (links) en net na die volgende treinbrug, draai jy links. Ons het a bord daar wat sê Musaiek/Acrobranch.
Gaan oor die spoor en volg die pad tot by die t-aan sluiting. Weer sal jy ons borde sien. Dit is Honingsnestkrans pad. Draai regs en jy sal so 1.5km verder ons ingang sien op die linkerkant. Nommer 18.
Of ry verby Onderstepoort vanaf Pretotia Noord af en draai regs in Honingsnestkrans Pad. Ons is so 6km van daar op die linkerkant.
Geniet!
25 34′ 52” S 28 11′ 40” E