Acrobranch

Boomtop avontuur vir oud en jonk @Musaiek!

Acrobranch het nou ook ‘n baan vir kindertjies vanaf 3-jaar oud. Die geel baantjie is ideaal vir kinderpartytjies of net sommer vir die kleingoed om die natuur te leer ken en hulself te geniet.

Die baan is veilig en die kindertjies is konstant onder toesig van ‘n opgeleide gids wat seker maak hulle is nie bang nie. Ouers kan dus gerus wees dat die kleingoed nooit alleen gelaat word nie.

Die baan sluit ook ‘n kort ‘zipline’ in en is pure gesonde pret en plesier. En die goeie nuus is dat ons tans hard daaraan werk om die geelbaan te vergroot so ‘watch this space!’

Geel Baan = R110

Groen Baan = R160

Blou Baan = R220

Rooi Baan = R280

Big Zip = R90 vir 3 slides.

Skakel 060 7055  363 vir besprekings of Musaiek op 082 735 4568 om te hoor wat ons nog vir die kleinspan aanbied.

Acrobranch, a paradise for adrenaline junkies, has a branch at Musaiek.

Musaiek is in a farm environment designed for family fun and entertainment, including a park being equipped with 38 adrenaline-packed obstacles, such as Tarzan swings and a 300m-long zipline as the climax to your amazing aerial adventure.

The course is designed in such a way that the less adventurous can take an alternative


route but still get an adrenaline boost.

Because it is their first adult park, they only cater for children nine years and older with a height restriction of 1.4m, which makes it ideal for corporate team building and bachelor/ettes parties.

Round off the day’s excitement at the Musaiek restaurant or picnic area, a refreshing drink or a bite to eat.

Gates open at 8.30am.

Call 060 7055  363 for bookings or visit their website

 

 

 

 

 

Advertisements

7 thoughts on “Acrobranch

  1. Hi ons dogter Chantelle maak hand gemaakte items soos was goed penniekie sakkies ; sling bags ens dit is om n klein inkomste vir haar
    Sy bak ook lekker eet goed kan julle vir my n rooster stuur van wanneer julle uitstallings het ons stel belang asseblief
    Baie Dankie Eddie Holt

  2. Ek verkoop handsakke, skoene alles is brand name maar baie goeie pryse asb ek wil dit doen dit sal my eerste keer wees het ook juwele mense kan bestellings ook plaas groete Jennifer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s