Kapel

Die pragtige en intieme kapelletjie op Musaiek is ‘n ideale venue vir troues, dope of sommer net ‘n plek van stilte. Gesels met ons oor u behoeftes en maak jou spesiale dag onvergeetlik.

Kapel en troues:    

Navrae: 082 735 4568
Epos: infomusaiek@gmail.com    

Fotograaf: Riekie
Epos: riekiekies@gmail.com      Sel:  082 467 3676

Gina en Gerrie het onlangs in ons kapelletjie die knoop deur gehaak. Dit was ‘n klein intieme geleentheid en na die verrigtinge het die paartjie ‘n sjampanje ontbyt in die restaurant gehad. Dit was pragtig! Onthou geen funksie is te groot of te klein vir ons nie. Kom loer gerus na ons fasiliteite.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s