Kinders

Kom kyk gerus wat ons beplan om die kleinspan hierdie Desember-vakansie besig te hou!

Behalwe vir Acrobranch, die voetslaanpaadjie, die algemene gras-speelterreine is daar vakansie-145trapkarretjies, bergfietsies, ‘n waterglybaan, klimrame, ‘n spuitfontein, kersmakery waar die kleingoed hulle eie kerse kan dip.

Kindertjies kan ook in die bos ‘jag’, skyfskiet by die veilige ‘daisy’ skietbaan en hulle eie keramiekbeeldjies verf .

image
Acrobranch

Musaiek is ‘n veilige kinderpartytjie venue  en speelplek met verskeie aktiwiteite wat kindertjies vir ure besig sal hou!

image
Daisy skietbaan

Vir inligting o fbesprekings, kontak 082 735 4568 of

Advertisements

One thought on “Kinders

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s