VuurKlipteater

 

Uiteindelik ‘n kuierplek vir oud, jonk en almal tussen in met ‘n liefde vir musiek!

VuurKlip se doel is om bekende en opkomende kunstenaars die geleentheid te gee om in ‘n informele atmosfeer met hul aanhangers magic en musiek te maak.

Ons wil weer mense en musiekante bymekaar bring om sommer net voete te stamp en lekker te kry! Nostalgie in ons sonnige land is tog wat ons volkie bind en laat saam staan.

Kom geniet en herleef weer die saam-kuier en herinneringe van liedjies van toeka se dae tot die musiek van vandag.

Bring jou familie en vriende en ‘n ietsie om te eet en drink. Etes is ook beskikbaar vanuit ons kombuis.

Hou die webtuiste dop vir ons program. Of as jy voel jy is ‘n ster en wil graag van ons verhoog gebruik maak, kontak ons gerus.

Laat die musiek-vonke spat!

Teater en konferensiefasiliteit: 082 735 4568
Epos: infomusaiek@gmail.com

 

Advertisements

One thought on “VuurKlipteater

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s