Restaurant

Moeg vir dieselfde koffie-drink-plekkie en opsoek na ietsie anders om die gesin te neem vir ontbyt of middagete?

Wel by Musaiek is jou keuse groot en is jy boonop in die natuur en kan lekker buite onder die bome sit en eet.

En daar is genoeg aktiwiteite om die kleinspan mee besig te hou.

Probeer gerus ons heerlike T-been met slaai en skyfies een van die plaasontbyte, skons, geroosterde broodjies of quiches en die heerlike melkskommels is  altyd ‘n wenner.

Ons restaurantjieis ook beskikbaar vir kombuisteë, verjaarsdae of sommer net ‘n lekker bymekaarkomplek vir vriende.

Ons is oop van Woensdag tot Sondag vanaf 8vm tot 4nm.

Epos: infomusaiek@gmail.com

Sel:  082 735 4568

img_1588

 

 

 

 

 

 

Advertisements

One thought on “Restaurant

  1. Good day,

    I’m thinking of hosting my sons birthday party at acrobranch.

    We will have around 25 children and 26 adults,

    I believe you handle the catering if needed as they don’t allow outsourced food in.

    Can you advise on what you can do and ideas of what you have done in the past
    Thanking you in advance
    Mandy

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s