Wat gebeur?

 

Die Desember vakansie is net om die draai en lang, lekker somer dae lê voor!

Musaiek bied iets vir almal en veral om die kleingoed gelukkig te hou!

Daar is trapkarretjies, ‘n voetpaadjie in die bos, Acrobranch en tonne hardloop en balskop-plek!

Skakel 082 735 4568 of epos infomusaiek@gmail.com vir meer inligting.

Sien jou daar!

image

 

 

 

Advertisements