Wie is ons?

Musaiek is ‘n kuierplek vir die hele gesins net noord van Pretoria op die Honingsnestkrans pad. (Sien kaart vir aanwysing)

Musaiek, voorheen die eiendom en werksplek van kersmaker Klaus Wasserthal, is deur die Greyling-familie omskep in ‘n natuurlike lushof waar ma, pa, ouma, oupa en die kleinspan saam kan speel en kuier.

Musaiek se visie en missie is om moderne gesinne die geleentheid te gee om meer kwaliteit tyd as ‘n familie in die natuur en ‘n gesonde en veilige  omgewing te spandeer.

Kontak ons

Advertisements

6 thoughts on “Wie is ons?

  1. Baie Geluk. Ek wens julle alle sukses toe met die nuwe besigheid. Mag julle nuwe vriende en besigheidsbande sluit in die jaar wat kom wat jul missie sal ondersteun.

  2. Baie geluk met hierdie blad assok julle groot onderneming. Beste wense vir groot sukses!
    Riekie noem iets van konferensiefasiliteite. Is daar meer inligting beskikbaar soos bv behuising en vergadering-fasiliteite?
    Trots op julle almal. Wens ons was nader…die Kaap is bietjie ver:-)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s